Pasteurellose

← Terug na indeks
  • Entstowwe wat geregistreer is vir skape en bokke

    Ek soek ‘n lys van entstowwe wat geregistreer is vir gebruik in skape en bokke.
    • Inentings vir pasteurella by skape

      Kan u dalk so gaaf wees om 'n inentingsprogram voor te stel vir my kleinveeboerdery? Ek boer in Namibia.
      • Entstof vir pasteurellose

        Die beheer van herkouer asemhalingsiektes, deur pasteurellose veroorsaak, het sedert die 1990's meer effektief geword vanweë verbeterde entstowwe.
        • Yster regulerende proteïene

          'n Boer wil weet wat die rol van yster regulerende proteïene (YRP) is met die behandeling van bontlong by skape.
          • Inenting – breë spektrum-entstof

            Ek wil graag weet of daar breë spektrum-entstowwe beskikbaar is op die mark,waarmee jy skape en beeste kan ent teen die mees algemene siektes, soos bloednier, rooiwater, hartwater, lamsiekte en ander algemene siektes. Kan 'n mens ook beeste en bokke met dieselfde middels ontwurm? - Johann Nell (johann@gtss.co.za)
            • Pasteurella-inenting: Wanneer?

              Ek boer in die Noordwes-provinsie. Wanneer moet ek my kudde teen pasteurella inent? Moet die hele kudde ooie en lammers ingeënt word? - Willie Jones
              • Pasteurella

                Ek ondervind die laaste tyd baie vrektes onder my skape. Die nadoodse ondersoeke wys daarop dat die oorsaak pasteurellose is. Waar kom die Pasteurella-kieme vandaan?