Klem-in-die-kaak
← Terug na indeks-
Entstowwe wat geregistreer is vir skape en bokke
Ek soek ‘n lys van entstowwe wat geregistreer is vir gebruik in skape en bokke. -
Inenting – breë spektrum-entstof
Ek wil graag weet of daar breë spektrum-entstowwe beskikbaar is op die mark,waarmee jy skape en beeste kan ent teen die mees algemene siektes, soos bloednier, rooiwater, hartwater, lamsiekte en ander algemene siektes. Kan 'n mens ook beeste en bokke met dieselfde middels ontwurm? - Johann Nell (johann@gtss.co.za)