Bloutong

← Terug na indeks
  • Bloutong enting: Rol van biesmelkimmuniteit

    Ek wil graag seker maak of biesimmuniteit werklik so ‘n groot rol speel in bloutong as ooie maar tweekeer in hul lewe geënt was. Ons wil graag vroeër (voor speen op 2 maande ) begin ent en dit kombineer met klostridiale entings. Is dit regtig nodig om te wag tot 2 weke na speen voor ons die eerste bloutong kan ent - vir die September maand lammers raak dit dan te laat na Januarie toe - bloutong slaan dan reeds…
    • Entstowwe wat geregistreer is vir skape en bokke

      Ek soek ‘n lys van entstowwe wat geregistreer is vir gebruik in skape en bokke.
      • Inenting van jong lammers teen bloutong

        Wat is die korrekte prosedure om jong lammers teen bloutong in te ent? Kan bloutong resorpsies van dragtige ooie veroorsaak?
        • Lammers is lam met en na geboorte

          Ek boer op `n plaas in die Sutherland-distrik. Ooie is besig om te lam en hier het al `n paar lammers aangekom wat heeltemal lam is as hulle gebore word. Hul koppe val van links na regs. Dan is daar ook dié wat op 10, 12 dae lam word en gladnie weer kan opstaan nie. Die ooie kry droë lusern en mielies en Molatek-lek. Gee gladnie hoendermis nie, glo nie daaraan nie. Wat kan die moontlike oorsaak wees?
          • Krisis met bloutong – veearts gee raad

            Ek boer met skape by Leeudoringstad. Soos u weet is daar tot op hede nie bloutongentstof beskikbaar nie. Die vraag wat ek het, is soos volg : Ons het gewoonlik hierdie tyd al klaar bloutong gespuit sodat ons ramme die eerste week van November by die ooie kan kom. Wat se raad is daar as ‘n mens nie entstof kry nie, wat se ander alternatiewe is daar om die skape teen bloutong te beskerm en wat se voorsorgmaatreëls kan ons…
            • Die beheer van bloutong in skape deur enting

              Daar is soveel onduidelikheid oor hoe bloutongentstof toegedien moet word. Daarom is die ontwikkelaar van die entstof gevra om hierop lig te werp.
              • Inenting van skape

                Water entstowwe kan saam toegedien word en as hulle nie saam toegedien kan word nie hoe ver uitmekaar? Entstowwe soos bloutong en slendalkoors? Kan mens tussen bloutong se inentings slenkdalkoors toedien?
                • Entstowwe – die soorte en hul werking

                  Kan ek bloednier en bloutong entstof op dieselfde dag spuit of moet daar 'n sekere tyd verloop? Kan ek bloutong saam met ontwurmmiddel op dieselfde dag spuit maar met verskillende spuite?
                  • Entstof vir bloutong

                    'n Leser wil weet waarom bloutongentstof uit drie dele bestaan en waarom dit nie gemeng kan word nie. Een van ons kundiges verduidelik.