Algemeen

← Terug na indeks
  • Ooie se kondisie verbeter nie

    Ek het ‘n paar skaapooie in my kudde wie se kondisie nie verbeter nie. Ek ontwurm gereeld, alle entings is op datum en hulle het toegang tot ‘n proteїeneblok. Hawer en geelmielies kry hulle as byvoeding. Die ooie se lammers is reeds 2 maande terug gespeen. Die res van my kudde se kondisie is mooi.
    • Entstowwe wat geregistreer is vir skape en bokke

      Ek soek ‘n lys van entstowwe wat geregistreer is vir gebruik in skape en bokke.
      • Roete van toediening van middels

        Op watter maniere kan ‘n farmaseutiese middel toegedien word?
        • Vries van entstowwe

          Die voubiljet van die meeste entstowwe sê: moenie vries nie. Hoe sensitief is entstowwe vir bevriesing? Is dit slegter as dat entstowwe te warm word?
          • Goeie bestuurs- en inentingsprogramme is onontbeerlik vir vee

            Wat is die huidige stand wat dieresiektes betref in Suid-Afrika?
            • Entstowwe en middels geregistreer vir gebruik in dragtige diere

              Ek het onlangs verneem dat die inent van dragtige beeste teen miltsiekte nie aangedui is nie, maar ek sien nie so 'n waarskuwing op die voubiljet van die middels nie. Kan jy dit asb opklaar?
              • Beantwoording van vrae op hulp.landbou.com

                Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.
                • Bestuursprogram vir skape en beeste in Namibia

                  Ons boer in die suide van Namibi?. Ons veld is redelik Namakaroo. Ons doen baie navorsing met dragtigheidstoestelle en vrugbaarheid op ons skaap en bees. Om optimale resultate te verkry, moet ons dus sorg dat ons diere ten alle tye die beste en regte voeding en medikasie kry. My kennis strek nie ver op die bogenoemde groepe nie, so ek hoop u sal my kan help. Ek is op soek na 'n voerprogram vir my skaap en bees in al…
                  • Entstof verval

                    Ek sit met ‘n groot aantal dosisse entstof wat binne 10 dae gaan verval. Kan die entstof na die vervaldatum nog gebruik word en indien wel, hoe lank na die vervaldatum nog?
                    • Die korrekte gebruik van entstowwe

                      Daar word baie vrae deur boere oor die samestelling en gebruik van entstowwe gevra. Ek het ‘n formuleerder en eienaar van ‘n groot internasionale entstofvervaardiger gevra om vir my antwoorde op ‘n paar vrae te gee.