Verlammingsbosluise

← Terug na indeks
  • Skaapprobleme in die Oos-Kaap

    Ons boer in die Elandsrivier (tussen P.E en Humansdorp) Oos-Kaap area. Ons plaas is baie laag in 'n kom gele? en hartwater is 'n baie groot probleem. Ek het so 150 dorper ooie, 'n paar meatmaster ooie en dan 6 goeie meatmaster ramme. Elke Januarie/Februarie behandel ek my skape met Multivax. Ek sukkel geweldig met parasiete soos haarwurm en dan elke denkbare vorm van bosluisoordraagbare siektes, veral natuurlik hartwater. My skape het af en toe maagwerkings en dan het ek…
    • Bruin verlammingsbosluis

      'n Leser wil weet wat verlamming onder sy boklammers buite die Karooverlammingseisoen veroorsaak en ons kundiges help.
      • Karoo-bosluisverlamming

        'n Boer van Colesberg verloor elke jaar skape aan bosluisverlamming. Hy soek meer inligting oor hierdie toestand. Twee veeartse gee raad.