Neusvlieg (neuswurm)

← Terug na indeks
  • Behandeling vir neuswurm

    Ons het 'n paar skape en hulle neuse bly loop. Ons het al 3 keer vir hulle mondelings 'n middel gegee, maar almal word nie gesond nie. Moet 'n mens die kraal ook behandel?
    • Skaapneus-, uitpeuloog- en papievlieë

      'n Leser vra vir meer inligting oor skaapneus-, uitpeuloog en papievlieë en een van ons kundiges help.
      • Skape sukkel met snotneuse

        "Ons is almal bly vir die baie reën, veld is groen en skape almal spekvet. Al die skape het egter snotneuse. Is dit 'n probleem en wat kan ek daaraan doen?"