Muggies

← Terug na indeks
  • Muggies kos boere miljarde

    Kan u meer inligting verskaf oor die heersende muggieplaag wat langs riviere voorkom.
    • Muggies pla by huis naby dam

      Huis is 150 meter aan die suidelike oewer van Bronkhorstspruitdam. Ligte in en om die huis lok muggies. Enige advies oor beligting en bestryding sal welkom wees asseblief. Piet Muller
      • Muggies, sandvlieë en muskiete

        Ons probleem is muggies. Nie net as dit so nat is soos nou nie. Indien die beeste in die kraal is, word hulle geteister deur muggies. Ons is geleë in die Suide van Mosambiek op die Makatini vlakte.
        • Lam se ore het sere

          Ek het hulp nodig met sommige lammers se ore. Albei ore het rowe op en soms rooi wonde waar nie rowe is nie. Dit lyk bloot of dit die son is wat die ore stukkend brand. Wat sou die rede wees en wat kan ek daaraan doen.