Beheer

← Terug na indeks
  • Bestryding van bosluise op skape

    Watter middels kan doeltreffend gebruik word vir die bestryding van bontpoot- asook ander bosluise op skape en bokke in die Suid-Kaap, Riversdalarea?
    • Aalwynkristal/-poeier teen parasiete

      Is daar enige studies gedoen om te bepaal of Aalwynkristal/-poeier wel effektief is in die behandeling/voorkoming van interne en eksterne parasiete?
      • Behandeling vir neuswurm

        Ons het 'n paar skape en hulle neuse bly loop. Ons het al 3 keer vir hulle mondelings 'n middel gegee, maar almal word nie gesond nie. Moet 'n mens die kraal ook behandel?
        • Rooiluisbeheer in skape

          Ek soek hulp vir die bestryding van rooiluis by wolskape. Wat moet gedoen word om dit te bestry en dit te voorkom?
          • Natuurlike bestryding van bosluise

            'n Leser vra of bosluise natuurlik bestry kan word en een van ons kundiges help.
            • Bosluisvoëls en dip

              'n Leser vra of dit nodig is om sy skape te dip as Bosluisvoël s volop is en die skape geen bosluise het nie. Een van ons kundiges gee raad.
              • Ektoparasietmiddels in die handel

                Watter ektoparasietmiddels is beskikbaar in die handel vir plaasdiere en hoe werk hulle? Dr. Faffa Malan verduidelik.
                • Geïntegreerde vliegbeheer

                  Vlieë is seker een van die grootste verpestings vir mens en dier. 'n Kundige gee raad om dié lasposte te bestry.
                  • Werking van amitras

                    'n Leser wil meer weet oor die werking van amitras.
                    • Chemiese beheer van bosluise

                      Dit blyk al hoe moeiliker te wees om bloubosluise te beheer. Watter middels werk nog?