Algemeen

← Terug na indeks
  • Vergiftiging met organofosfaat

    Hoeveel boere en werkers gebruik organofosfate sonder om behoorlike voorsorgmaatreëls te tref om hulself te beskerm teen moontlike vergiftiging? Ek het iemand raakgeloop wat vergiftiging opgetel het en deur sy ondervinding met julle te deel, mag dit dalk help dat so iets voorkom kan word.
    • Wildparasiete – Lesse vir parasietbeheer in produksiediere

      Watter lesse kan ons uit die natuur leer vir die beheer van parasiete in diere?
      • Beantwoording van vrae op hulp.landbou.com

        Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.
        • Skaapprobleme in die Oos-Kaap

          Ons boer in die Elandsrivier (tussen P.E en Humansdorp) Oos-Kaap area. Ons plaas is baie laag in 'n kom gele? en hartwater is 'n baie groot probleem. Ek het so 150 dorper ooie, 'n paar meatmaster ooie en dan 6 goeie meatmaster ramme. Elke Januarie/Februarie behandel ek my skape met Multivax. Ek sukkel geweldig met parasiete soos haarwurm en dan elke denkbare vorm van bosluisoordraagbare siektes, veral natuurlik hartwater. My skape het af en toe maagwerkings en dan het ek…
          • Bosluisvoëls en dip

            'n Leser vra of dit nodig is om sy skape te dip as Bosluisvoël s volop is en die skape geen bosluise het nie. Een van ons kundiges gee raad.
            • Wild: Lesse in parasietbeheer

              Vier bekende veeartse neem die leser op 'n reis om te kyk na die wisselwerking in die natuur tussen parasiete, hul gashere en hul omgewing.