Bestuur en finansies

← Terug na indeks
  • Boer in vennootskap met boerbokke

    Hoe boer mens in vennootskap met boerbokke?
    • Intensiewe lamstelsels: Wat sê die lammers?

      Eerstens wil ek dr. Philip Theunissen bedank vir sy artikel 'Ekstensief vs Intensief' in Landbouweekblad van 14 April 2017. Ek is nie 'n boer nie, maar lees die afgelope 4 jaar alles wat ek kan kry oor intensiewe skaapboerdery, en het selfs een van dr. Jasper Coetzee se kursusse bygewoon. Elke keer as ek 'n finansiële model bou vir 'n intensiewe boerdery loop ek myself vas in een of meer van die volgende; Swak winsgewendheid, ernstige kontantvloeiprobleme en/of 'n baie…
      • Winsgewendheid van speenlam- teenoor vetlamproduksie

        Is die winsgrens wat 'n kleinboer maak op vetlammers van 45-48kg groot genoeg om die risikos van mortaliteit en vertraagde groei hoog genoeg om 'n volhoubare salaris daaruit te trek of is dit better om speenlammers te verkoop en te spaar op voer en risiko.
        • Wil intensief met skape boer

          Ek stel belang om te gaan boer en ná verskeie opsies en koste-analise gedoen is, met in agnome van my voorkeure en liefde vir boerdery, blyk die opsie om intensief met skaap te boer, die mees winsgewendste te wees. Ek het met navorsing bevestig en dit blyk die algemene riglyn te wees om 30 skape/ha op 'n intensiewe stelsel te vestig. My grootste oorweging is dus die beskikbaarheid van water om so ’n stelsel aan die gang te kry en…
          • Stoorlammers teenoor voerkraal gevoerde lammers

            Wat is die mees winsgewende? Om stoorlammers te verkoop teen die huidige prys van R20/Kg, hulle gemiddelde gewig is 35kg, of is dit beter om die lammers in 'n voerkraal te voer tot 'n gewig van tussen 40-45kg en 'n slagprys te kry van R44/Kg. Ons het merino skaap en is nie seker hoe hulle in 'n voerkraal reageer teenoor die vleisrastipe skaap nie. Al die voer moet ons inkoop. Lusern teen R1 200 'n ton en mielies teen R2…
            • Verhoog wins van skaapboerdery

              Hoe kan wins uit skaapboerdery verhoog word sonder om nog grond by te koop?
              • Intensiewe skaapboerdery om verliese te voorkom

                Weens probleme met diefstal en roofdiere is skaapboerdery op die tradisionele manier nie meer lewensvatbaar in ons omgewing nie. Ek ondersoek die moontlikheid van 'n intensiewe skaapboerdery, waar skape op stoor gehou en gevoer word. Watter voer sal die mees gepaste wees en hoeveel kilogram per dag sal 'n onderhoudsrantsoen per ooi/dragtige ooi/ooi met lam wees? Kan u moontlik enige probleme uitwys met so 'n stelsel?