Waterkrippe

← Terug na indeks
  • Rooi wurmpies in suipkrip

    Ek merk op dat daar klein rooi wurmpies in die wild se suipings voorkom, veral op die inlaatklep en wanneer hulle blootgestel word aan sonlig, dan krioel dit. Hulle is sowat 2mm tot 10mm lank en lyk soos 'n stukkie vislyn. Is dit skadelik vir wildsbokke en is daar 'n middel wat ek by die drinkwater kan gooi om hulle te beperk?
    • Skaap waterkrippe

      Hier was voorheen 'n artikel ivm die maak van waterkrippe vir skape met plastiek dromme. Waar kan ek die artikel kry?