Voerkraal

← Terug na indeks
  • Boerdery met lammers of ooie in ‘n voerkraal

    Ek wil graag weet of dit winsgewend sal wees om ooie (swartkop Dorpers) aan te hou in ’n voerkraal om lammers te produseer? Of sal dit meer winsgewend wees om lammers aan te koop en af te rond. Ek kan 'n redelike hoeveelheid mielies produseer, lusern teen billike pryse aankoop, en sodoende my eie voer redelik goedkoop meng.
    • Skeer van skape in ‘n voerkraal

      Ek het êrens gehoor dat as mens Merinolammers in ‘n voerkraal wil sit, jy hulle voor inname moet skeer omdat hulle dan vinniger sal groei. Ek wil 6 maande oue Merinolammers vir ± 8 weke in ‘n voerkraal sit en wil graag uitvind, indien ek besluit om die lammers by uitname na die 8 weke eers te skeer en dan te laat slag of die 8 weke se ekstra wolgroei nie sal opmaak vir die verlies aan gewig omdat die…
      • Skaapvoerkrale : Basiese bestuursbeginsels

        Ek begin ’n skaapvoerkraal en soek inligting oor hoe om so ’n voerkraal te bestuur.
        • Wil bees of skaapvoerkraal begin

          Ek wil 'n voerkraal begin om my plaas meer produktief te maak. Ek het fasiliteite reeds in plek. Dit was kraal vir melkbeeste en is relatief goed ingerig en kan maklik omskep word vir bees of skaapvoerkraal. Ek het 30 hektaar lande onder vloed waarvan ek 15 – 25 hektaar kan plant afhangende van gewasse. Watter diere, skaap of bees, sal die beste omset gee gegewe die bestuur van die kraal nie 'n probleem is nie. Sal ook 'n pilmasjien…