Vleis

← Terug na indeks
  • Karkaskwaliteit

    Wat bepaal karkaskwaliteit?
    • Wetlike aspekte betreffende vleis van siek bees vir menslike gebruik

      Ek wil graag weet of ‘n mens ’n bees kan slag wat lamsiek het en of die vleis dan giftig is vir menslike gebruik?
      • Vleis met ramsmaak

        Ek weet nie eintlik aan wie om die vraag te vra nie en hoop u kan my help? As ek van ramsmaak praat, verwys ek na die sterk onaangename smaak wat bokramme se vleis, veral bokramme, wat saam met ooie loop , het. In die varkbedryf praat hulle van “Boartaste” . Kapaters se vleis kry nie die smaak nie. Die vraag is nou: As ‘n mens ‘n ram kastreer, sal die ramsmaak mettertyd wegraak of nie? Indien wel, hoe lank…
        • Natkarkassindroom in skape

          Wat is die oorsaak van natkarkassindroom in skape en is daar iets wat daaraan gedoen kan word?
          • Bemarking van bok- en wildsvleis

            Ek wil graag weet waarom ek inheemse bokke op plase sien, maar net skaap-en beesvleis in die winkels op die rak te koop kry. Waar word die bokke se vleis dan verkoop? In Botswana, soos in Ghanzi weet ek mens kan bokvleis koop, maar ek sien dit nêrens in Suid-Afrika of Namibië nie.