Vervoer

← Terug na indeks
  • Langafstand vervoer van bulle, skape en bokke

    Binnekort vervoer ons 2 jong bulle, 2 jong Damara skaapramme en 'n inheemse Xhosa bokram na Mosambiek. Die totale afstand is ongeveer 1200 km sonder oorstopfasiliteite. Dis in 'n sleepwa en agter op 'n bakkie. Ons verskaf skadunet, water en voer. Sou u kalmeermiddels of ander raad kan voorskryf?