Verhuring

← Terug na indeks
  • Bokke uitverhuur

    Ek het 24 Kalahari Reds wat ek vir 5 jaar wil uitverhuur. Ek dink om dit as volg te doen. Ek verhuur 24 Kalahari Reds ooie sê op 1 November 2009. Ek soek dan boklammetjies as volg terug: Vir 5 jaar elke jaar vanaf 1 Nov 2010 soek ek 12 bokkies van ten minste 15 kg terug en na die 5 jaar weer my oorspronklike 24 terug wat ek in die begin gegee het. Is dit n billike verhuring of…
    • Koste vir huur van ramme

      Ek is van plan om die komende seisoen ramme van ’n buurman te huur. Is daar dalk n riglyn om te bepaal hoeveel ek moet betaal? Voorbeeld: 100 ooie @R20/kop? Die ramme is van goeie gehalte.