Skut

← Terug na indeks
  • Moet ek buurman se bokke skut?

    ‘n Boer bel en vra raad. Nou al drie jaar wat hy by sy buurman neul dat hulle die grensheining tussen hulle “boerbok-werend” moet maak. Ten einde raad het die ou wat kla reeds sy helfte van die heining met ogiesdraad toegemaak, maar natuurlik kom die bokke nog deur en verniel sy groente en landerye. Wat staan hom te doen? Om ‘n prokureur te sien en dan die buurman ‘n bepaalde tyd te gee om sy gedeelte van die grensheining…