Skeer

← Terug na indeks
  • Broekskeer van ooie

    Is ek reg as ek sê dat die term "broekskeer" by skaapooie verwys na die skoonskeer van die area rondom die uier om dit sodoende makliker te maak vir pasgebore lammers om by die spene uit te kom? Kan u moontlik meer inligting verskaf oor hoe dit gedoen word.
    • Skeer van skape in ‘n voerkraal

      Ek het êrens gehoor dat as mens Merinolammers in ‘n voerkraal wil sit, jy hulle voor inname moet skeer omdat hulle dan vinniger sal groei. Ek wil 6 maande oue Merinolammers vir ± 8 weke in ‘n voerkraal sit en wil graag uitvind, indien ek besluit om die lammers by uitname na die 8 weke eers te skeer en dan te laat slag of die 8 weke se ekstra wolgroei nie sal opmaak vir die verlies aan gewig omdat die…
      • Verskuifbare skeerplatform

        Ek het skape op gronde wat ek huur. Ek moet die skape skeer, het julle dalk ‘n plan om die skeer van skape vir my makliker te maak?