Oorplaatjies
← Terug na indeks-
Oormerk, brand en kastrasie van diere
Wat is die minimum ouderdom waarop boerboklammers en kalfies gebrandmerk kan word en oorplaatjies aangesit kan word, asb.? -
Oorplaatjies en identifisering van Boerbokke
Graag wil ek weet waar word oorplaatjies in bokke se ore geplaas? Wat word gewoonlik op die oorplaatjie geskryf? -
Oorplaatjies vir lammers
Wat is die jongste ouderdom om lammers met oorplaatjies te merk?