Ongediertes

← Terug na indeks
  • Derms hang by skaaplam uit

    Ek het ‘n skaaplam in die veld gekry wie se derms aan ‘n tak vasgehaak het en letterlik uit die lam getrek is. Wat kan veroorsaak dat derms by die anus uitkom?
    • Donkies, lamas en alpakkas as skaapwagters

      Hoe effektief is donkies as skaapwagters?
      • Lam se kop afgevreet

        Ek het ‘n hanslam wie se kop afgevreet is en verder makeer hy niks. Dit is asof sy kop net afgeruk is. Watter dier sal dit doen?
        • Derms hang agter by anus van lammers uit

          By verskeie geleenthede moes lammers vankant gemaak word omdat hulle derms agter by hul anus uitgehang het. Die diere was egter nog lewendig. Is dit 'n ratel wat dit veroorsaak of wat?
          • Ratel wat skape vang

            Daar is vermoedelik 'n ratel wat in my omgewing dragtige skape vang en stukke uit die skape vreet. Ek het opgelees oor die diere, maar kon nie inligting kry dat dit normale gedrag is nie.
            • Maak anatoliese herdershond reg groot

              Anatoliese herdershonde verrig 'n baie belangrike taak op 'n skaapplaas. Hoe kan jy seker maak dié oppasser van jou kleinvee smee van dag een af 'n hegte band met sy trop?