Lamtyd

← Terug na indeks
  • Lammervrektes – 1

    Ek het so  paar maande terug met skape begin boer. Ek het 50 ooie vanaf Upington omgewing na Vryburg, NW, gebring. Alle ooie is nou swaardragtig en ‘n paar het al gelam. Al die lammers (5) is sover vrek. Van hulle het ‘n dag of twee geleef en het gesond voorgekom, maar dan is hulle vrek teen die volgende oggend.  Met aankoms op die plaas het ons vir bloednier gespuit, maar die spuit het ‘n sweer/infeksie veroorsaak in die boud…
    • Lamtyd verg besondere vernuf

      'n Leser vra vir raad rakende lamtyd en hoe om dit optimaal te bestuur. Dr. Jasper Coetzee antwoord dié vraag.