Lammers

← Terug na indeks
  • Boerbokooie gooi lammers weg

    Ek boer al ongeveer 5 jaar met boerbokke. Die eerste 3 jaar het dit baie goed gegaan, maar ek sukkel van laas jaar af met ooie wat swak lammers gee en hul lammers weggooi. Selfs die sterk lammers word weggegooi. Na 2 weke in die lammerhok waar ons 4 tot 5 keer per dag die ooi vasmaak sodat lammers kan drink, wil hul nog steeds nie die lam vat nie. Ooie is in baie goeie kondisie, ek voer tef, armanslusern…
    • Boerdery met lammers of ooie in ‘n voerkraal

      Ek wil graag weet of dit winsgewend sal wees om ooie (swartkop Dorpers) aan te hou in ’n voerkraal om lammers te produseer? Of sal dit meer winsgewend wees om lammers aan te koop en af te rond. Ek kan 'n redelike hoeveelheid mielies produseer, lusern teen billike pryse aankoop, en sodoende my eie voer redelik goedkoop meng.
      • Lammers asook kalwers suip aan mekaar

        Waarom drink skaapramlammers aan ander ramlammers? Hulle word hans grootgemaak en dan wil hulle nie hulle melk drink nie, wat kan ek doen?