Kruiphokke

← Terug na indeks
  • Hoeveelheid kruipvoer wat ‘n lam vreet

    Gestel ‘n lam ( Dorperlam / Boerboklam ) het toegang tot goeie kwaliteit gepilde kruipvoer vanaf twee weke oud tot twee maande oud. Argumentsonthalwe het die lam nie toegang tot enige weiding nie, maar kry genoeg melk. Hoeveel kruipvoer sou so 'n lam gemiddeld in die tydperk vreet?
    • Mates vir lammerkruiphok

      'n Leser wil graag 'n hok bou waarin hy aan lammers kruiphokvoeding kan verskaf. Een van ons kundiges help.