Kastrering

← Terug na indeks
  • Kastrering van lammers

    Na aanleiding van die antwoorde op vrae wil ek graag u mening oor die volgende punte weet : Sou sogenaamde hooggekastreerde ramme nie ook as koggelramme gebruik kon word nie, mits hulle vooraf getoets is om seker te maak dat hul steriel is? Terloops, word daar ‘n groter gesondheidsrisiko geassosieer met hoog kastrasie teenoor normale kastrasie met ’n rekkie ? Hoe word kastrasie op ‘n jong ouderdom gedoen ?
    • Kastrasie van skape en bokke

      Hoe beïnvloed kastrasie die groei en gewig van bokke en skape?
      • Hoë kastrasie van lammers

        Watter effek gaan dit op die jong rammetjies hê as jy die peertjies in die lyf opdruk en die rekkie onder hulle aan die sakkie sit?
        • Kastrering en afsny van lammers se sterte

          Op watter ouderdom word lammers gekastreer en sterte afgesny? Is dit wenslik dat lammers wat gevoer word, gekastreer word?
          • Oormerk, brand en kastrasie van diere

            Wat is die minimum ouderdom waarop boerboklammers en kalfies gebrandmerk kan word en oorplaatjies aangesit kan word, asb.?
            • Rekkies vir ramlammers

              Ons sit rekkies om die sak van ramlammers ná lam. Die probleem is dat die oudste lammers reeds twee maande oud is en die sak reeds groot is. Die skape het in die somer gelam en dit was baie warm gewees. Ons het meer as 30 lammers verloor wat net dood lê by die suipings. Kan dit wees dat die lammers te groot is vir die rekkies en wat veroorsaak die vrektes? - Theo la Grange (theolg@telkomsa.net)