Hanteringsgeriewe

← Terug na indeks
  • Hanteringsgeriewe vir skape

    Ek wil skaapkrale ,drukgang, hanteringsgeriewe, en dip bou vir 100 ooie om later uit te brei na 200 Ek wil die krale van die begin af doelgerig bou.Kan u my asb van n uitleg en bouplan voorsien vir krale en dip. Dankie vir die Alldays kuier. Groete, Frans Toerien (ftoerien@xnets.co.za)