Hanslammers

← Terug na indeks
  • Boerbokooie gooi lammers weg

    Ek boer al ongeveer 5 jaar met boerbokke. Die eerste 3 jaar het dit baie goed gegaan, maar ek sukkel van laas jaar af met ooie wat swak lammers gee en hul lammers weggooi. Selfs die sterk lammers word weggegooi. Na 2 weke in die lammerhok waar ons 4 tot 5 keer per dag die ooi vasmaak sodat lammers kan drink, wil hul nog steeds nie die lam vat nie. Ooie is in baie goeie kondisie, ek voer tef, armanslusern…
    • Lammers asook kalwers suip aan mekaar

      Waarom drink skaapramlammers aan ander ramlammers? Hulle word hans grootgemaak en dan wil hulle nie hulle melk drink nie, wat kan ek doen?
      • Lamhokke en hanslammers

        In jou antwoord oor die hoë voorkoms van hanslammers, noem jy geensins dat dit juis lamhokkies is wat vir jou 'n hoë persentasie van hanslammers kan gee nie en dat seleksie ook 'n baie belangrike rol speel? Wat is u kommentaar hierop?
        • Hoë voorkoms van hanslammers

          Elke lamseisoen het ek meer as 100 hanslammers. Hoe kan die voorkoms van hanslammers beperk word?
          • Boerdery met hanslammers

            My seun wil baie graag 'n suksesvolle hanslammerboerdery bedryf. Het jy enige nuttige inligting oor die hoe en wat en waar en wanneer van hanslammers grootmaak?