Drade

← Terug na indeks
  • Jakkalsdraad en die wet

    Ek skryf dié e-pos namens my broer wat in die Noord-Kaap boer. Hy het 2 jaar gelede ‘n gedeelte van ‘n plaas naby hom gekoop nadat die buurman finansieel probleme ondervind het. Die gedeelte wat hy gekoop het was opgemeet, afgesny en geregisteer op sy kaart en transport. Die grensdraad is ‘n gewone stockdraad, 7 drade gespan ongeveer 15cm tot 30cm uit mekaar. Omdat hulle hoofsaaklik met skape boer en derhalwe ongelooflike probleme met jakkalse en ander roofdiere ondervind, is…