Boerderybeplanning

← Terug na indeks
  • Skaapboerdery in die Duineveld

    Ek stel belang om ‘n plaas te koop in die Blombosomgewing naby Stilbaai. Die omgewing is met natuurlike fynbos begroei en is natuurlik sand/duineveld waarop baie dekriet groei. Ek wil graag skaap aanhou en op die oomblik is daar 100 skaap (wat byvoeding van mielies en sjokolade kry) op die plaas, maar nie genoeg om dit lewensvatbaar te maak nie. Daar is ongeveer 360 hektaar wat bewei kan word en daar is gras tussen die riet en fynbos wat die…
    • Veekundige Dienste

      Is dit die moeite werd om van ‘n veekundige se dienste gebruik te maak om my skaap- en beesboerdery te verbeter ?
      • Boerderybeplanning: Wat dit behels

        Ek lees van boerderybeplanning wat gedoen moet word. Kan u vir my kortliks beskrywe wat dit alles behels en wie my daarmee kan help?
        • Konsepplan vir veegesondheid

          'n Konsepplan vir veegesondheid is deur belanghebbendes in dié bedryf opgestel. Die riglyne kan hier gelees word.