-
Waar kan ek uitvind watter dieresiektes en vergiftigings elke maand voorkom en meer inligting kry oor hoe om hulle te voorkom en te beheer?
-
Wat is die huidige stand wat dieresiektes betref in Suid-Afrika?
-
Hoe vrugbaar is die Dorperras?
-
Wat behels die vyfpuntplan waarvan ek gehoor het om my te help om vas te stel of ek parasietprobleme in my skape het?
-
Ons boer in die suide van Namibi?. Ons veld is redelik Namakaroo. Ons doen baie navorsing met dragtigheidstoestelle en vrugbaarheid op ons skaap en bees. Om optimale resultate te verkry, moet ons dus sorg dat ons diere ten alle tye die beste en regte voeding en medikasie kry. My kennis strek nie ver op die bogenoemde groepe nie, so ek hoop u sal my kan help. Ek is op soek na 'n voerprogram vir my skaap en bees in al…
-
Watter dieregesondheidsbestuur is van belang in ‘n skaapvoerkraal?
-
Watter bestuursmaatre?ls word benodig in ‘n skaapvoerkraal?
-
'n Bruikbare stel bestuursriglyne vir skape en bokke.
-
Ek woon naby Cullinan, en elke oggend as ek by die kraal kom, is daar 'n skaap dood. Teen watter siektes moet ek hulle inent en wanneer? Hulle word gereeld ontwurm en ek het hulle ook teen bloednier geënt. Hoe gereeld moet ek hulle teen ander siektes inent? Dankie vir 'n puik rubriek. - Stanly Ehlers (sehlers@postino.up.ac.za)