Behuising

← Terug na indeks
  • Skape word in ‘n stoor of kraal gehuisves

    Ek boer in die Oos-Kaap en het onlangs ‘n paar skape aangeskaf. Ek sukkel met veediefstal en wil nou my skape saans in ‘n stoor laat slaap. Wat is belangrike aspekte om in gedagte te hou t.o.v siektes soos vrotpootjie ens?
    • Kampe en krale vir boerbokke

      Ek wil graag uitvind hoe kampe gespan moet word om met Boerbokke te boer asook om hulle te kraal in die aand. Wat word benodig en hoe groot kampe/ krale moet gespan word per 100 bokke. Outposthunting@iburst.co.za