Beginboerdery

← Terug na indeks
  • Wil boer: Stoetery vs. kommersiële skape?

    Eeerstens baie dankie vir u ondersteuning en kundige raad. Eks 'n jong boer naby Ermelo. Ek wil met skape weer begin boer. As kind het ons komersiele vleis merinos gehad en gestop weens Jakkals, siektes en diefstal. Ek wil graag weer begin en die intensiewe stelsel van dr. Karin wessels naby Frankfort se stelsel volg. Maar die vraag is moet ek vir stoet of komersiele skaap kyk om aan te koop? Ek weet te min van die stoet wêreld raakende…
    • Om te meet is om te weet

      Watter inligting is nodig as ek suksesvol met vee wil boer?
      • Veekundige Dienste

        Is dit die moeite werd om van ‘n veekundige se dienste gebruik te maak om my skaap- en beesboerdery te verbeter ?
        • Wil begin boer

          Goeie dag Ek stel belang daarin om ‘n kleinerige plaas (177 ha) te koop naby aan Bloemfontein (20km) en wil graag meer inligting inwin rakende boerdery aktiwiteite in die omgewing. Ek wil meer spesifiek kyk na watter tipe produkte winsgewend verbou kan word. Wat die gemiddelde insetkoste per hektaar, opbrengs per hektaar en dan ook na die gemiddelde prys wat vir die produkte verkry is oor die afgelope paar jaar. Sal dit hoop op prys stel indien u my kan…
          • Wil bees of skaapvoerkraal begin

            Ek wil 'n voerkraal begin om my plaas meer produktief te maak. Ek het fasiliteite reeds in plek. Dit was kraal vir melkbeeste en is relatief goed ingerig en kan maklik omskep word vir bees of skaapvoerkraal. Ek het 30 hektaar lande onder vloed waarvan ek 15 – 25 hektaar kan plant afhangende van gewasse. Watter diere, skaap of bees, sal die beste omset gee gegewe die bestuur van die kraal nie 'n probleem is nie. Sal ook 'n pilmasjien…
            • Inligting vir voornemende Dorperboer

              Ek is van voorneme om binnekort 50 Dorperooie aan te koop aangesien ek 'n stukkie grond met weiding naby Boschkop in Pretoria het. Oor die inentings ens. is ek nie bekommerd nie aangesien my vrou 'n veearts is, maar ek het die volgende paar vrae: 1. Hoeveel skape per hektaar is gewens? 2. Kan ek 'n ram huur twee keer 'n jaar vir 42 dae op 'n slag? Is dit dalk meer gewens om 'n mooi ram aan te koop…
              • Wil graag boer

                Vraag: Ek wil op ’n klein skaal met 'n beeskudde begin. Waar begin ek? Ek het grond in Sterkrivier, Mokopane, Limpopo. Watter tipe weiding het ons daar? Watter ras sal goed doen in hierdie area? Vraag: Ek het 'n groot ambisie om te begin boer. Ek is 28 en het 5 jaar se landboustudie agter die rug sowel as die ondervinding. My familie kom uit 'n sterk boerderyagtergrond, maar ekself besit nie grond nie. Ek wil graag eers op ’n…
                • Skaapboerdery-waar begin ek?

                    Ek het 4 skape (3 ooie waarvan 1 dragtig is, en 1 lammetjie - 'n rammetjie) persent gekry. Ek wou hulle verkoop, maar my man gee toe vir hulle name en wil nou niks weet van slag of verkoop nie. 'n Vriend van my het gesê die skape kan by hom op die plaas bly (hy het boerbokke) en hy sal 'n ogie hou. Ek weet absoluut niks van enige soort boerdery nie en wil darem mooi vir die skape…