Aanpassing

← Terug na indeks
  • Aanpassing na verskuiwing van skape

    Sou Persie- en Dorperskape aanpas in die Groot Brak-area as hulle van die Klein Karoo-area (tussen Riversdal en Ladysmith) verskuif word?
    • Sal Karoo-skape op Hoëveld aanpas?

      Hoe aanpasbaar sal 'n skaap wees wat van ekstensiewe toestande in die Karoo kom na intensiewe toestande op aangeplante weiding op die Hoëveld?