Ooie

← Terug na indeks
  • Boerdery met lammers of ooie in ‘n voerkraal

    Ek wil graag weet of dit winsgewend sal wees om ooie (swartkop Dorpers) aan te hou in ’n voerkraal om lammers te produseer? Of sal dit meer winsgewend wees om lammers aan te koop en af te rond. Ek kan 'n redelike hoeveelheid mielies produseer, lusern teen billike pryse aankoop, en sodoende my eie voer redelik goedkoop meng.
    • Afronding van ou ooie

      Wil graag weet wat sal die beste wees om ou ooie te voer om hulle vinniger slaggereed op die veld te kry en hoe vergelyk dit met ou ooie in die voerkraal