Groeistimulante

← Terug na indeks
  • Groeibevorderaars vir skape en bokke

    Ek wil graag weet wat die wette oor hormoonbehandeling in diere in Suid-Afrika is en dan spesifiek vir beeste en boerbokke? Ek weet daar is Ralgro vir skape, kan mens dit vir bokke gebruik? Wat sal die uitwerking wees op kapaters en ooitjies?
    • Organiese vleis

      Watter premie kan ek vir voerkraalgeproduseerde beesvleis sonder groeistimulante vra teenoor vleis met groeistimulante?
      • Gebruik van groeibevorderaars in lammers

        Tydens 'n kort kursus by ons Boerevereniging het die spreker gereken dat die R1-00/kg premie wat ons ontvang vir “Certified Natural” lammers te min is om op te maak vir die verlies aan potensi?le groei wat gepaardgaan met die afwesigheid van die gebruik van medikamente (in voer) sowel as groeistimulante. Ek neem aan hy het die R3-00/kg premie wat hy as meer  regverdig voorgestel het, maar so half met 'n duimsuig bepaal.   Ek het geen ondervinding van die gebruik van…
        • Hoe werk ‘n inplantaat

          Hoe werk 'n inplantaat by skape? As dit dan hormoonvry is, waarom mag dit nie gebruik word op toekomstige teelskape nie?