Finansies

← Terug na indeks
  • Wil boer: Stoetery vs. kommersiële skape?

    Eeerstens baie dankie vir u ondersteuning en kundige raad. Eks 'n jong boer naby Ermelo. Ek wil met skape weer begin boer. As kind het ons komersiele vleis merinos gehad en gestop weens Jakkals, siektes en diefstal. Ek wil graag weer begin en die intensiewe stelsel van dr. Karin wessels naby Frankfort se stelsel volg. Maar die vraag is moet ek vir stoet of komersiele skaap kyk om aan te koop? Ek weet te min van die stoet wêreld raakende…
    • Winsgewendheid om lammers te voer

      Ek voer bykans 500 lammers gelyktydig in ‘n kraal. My voer kos my R3000 per ton dus R3 per gram. Lammers eet 2 kg per dag. Hulle groei 300 gram per dag. Koop prys R 30 per kg. Verkoop teen R55 per kg geslag. Uitslagpersentasie 45% droë gewig. Ons gee ‘n Ralgrostimulant en bloednierinspuiting. Salarisse en ander kostes R5 000 per maand. Ons voer tussen 30 -45 dae afhangend van aanvangsmassa. Ons lewer lammers nie volgens spesifieke hoeveelheid per week…
      • Kan ek lewe uit skaapboerdery maak?

        Wil weet hoeveel skape en hektaar grond het ek nodig om 'n suksesvolle en winsgewende skaapboerdery te begin. Hoe lank voor jy omset kan terug kry. Ek het 10 Ile de France-ooie en 50hektaar grond.
        • Finansiering van grond

          Hallo Gerdie. Ek het jou rubriek of was dit dr. Faffa Malan s’n, op internet gelees, omtrent lusern bemesting/vestiging en die verkryging van finansies om ‘n plaas van 90ha te koop. Sal jy so gaaf wees om my in die regte rigting te stuur om meer professionele inligting te bekom in die verband?
          • Stoorlammers teenoor voerkraal gevoerde lammers

            Wat is die mees winsgewende? Om stoorlammers te verkoop teen die huidige prys van R20/Kg, hulle gemiddelde gewig is 35kg, of is dit beter om die lammers in 'n voerkraal te voer tot 'n gewig van tussen 40-45kg en 'n slagprys te kry van R44/Kg. Ons het merino skaap en is nie seker hoe hulle in 'n voerkraal reageer teenoor die vleisrastipe skaap nie. Al die voer moet ons inkoop. Lusern teen R1 200 'n ton en mielies teen R2…