Vrylopende hoenderboerdery

← Terug na indeks
  • Hoendertampans

    Vertel my meer van die hoendertampans.
    • Inligting oor organiese hoenderboerdery

      Ek wil graag uitvind waar mens betroubare informasie kan kry oor hoe om ‘n organiese hoenderboerdery te begin. Ons wil graag so iets toets by ons. Vrae soos wat behels dit en watter voer is die beste? Hoe slag ‘n mens die hoenders en wat is wetgewing daaroor? Dankie