Vergiftigings

← Terug na indeks
  • Gossipolvergiftiging

    Ek voer vir my speenkalwers 500g katoen oliekoekmeel per dag. As jy gossipol Google, lyk dit vir my of daar ‘n probleem mag ontstaan. Ek glo dat katoenoliekoekmeel verkry word van katoen wat in Suid-Afrika verbou word en waar nie van die mees moderne saad gebruik word nie. Mag dit tot probleme lei?
    • Akkers as voer en akkervergiftiging

      Die ganse eet akkers wat van die bome afval. Kan ek akkers verwerk (maal) en dan gebruik as ‘n voeding vir pluimvee? Is te veel akkers dalk giftig?
      • Aflatoksikose vergiftiging

        Ek lees in die koerant van al die honde wat gevrek het deurdat hulle vermoedelik besmette hondekos gevreet het. Vertel my meer van die vergiftiging.
        • Onvrugbare hoenders weens onkruiddoder

          Ek het 'n paar henne en twee hane en sit met die probleem dat die eiers onbevrug is. Ons bly op 'n plaas en hulle loop vry rond. Kan onkruiddoder wat ons in die wingerd spuit 'n invloed op die eiers hê? Nicoline