Swak groei

← Terug na indeks
  • Ses weke oud kuikens groei swak en hul vere staan regop

    Ek het verskeie soorte hoenderkuikens en hulle is huidiglik 6 weke oud. Hul vere staan regop en kuikens groei glad nie meer nie. Hul tel nie gewig op nie en wil ook nie regtig eet nie. Ek het vitamiene by die kuikens se voer gemeng en niks werk nie. Kan jy my asb. raad gee oor die onderwerp. Baie dankie.