Mikoplasmose

← Terug na indeks
  • Braaikuikens word lam

    Ons Braaikuikens is nou 8 weke oud hulle kry voorgeskrewe groeimeel en tans kry hulle gemaalde geel en wit mielie mengsels,kaliumpermanganaat in water. Ons probleem egter is dat ons nou by ons 3de braaihoender is wat nie kan loop nie hulle is al redelik groot.Hulle hok het baie beweeg ruimte. Ons is hier in Thabazimbi se wereld. Wat kan die oorsaak wees hiervoor?
    • Entstofprogram vir kleinskaal lêhoenderboere

      Ek boer met hoenders op die plaas en wil graag ‘n entstofprogram vir hulle kry, kan julle my help?
      • Mikoplasmose in hoenders

        Daar is gesê dat mikoplasmose in hoenders 'n ooguitloopsel tot gevolg kan hê, maar dat daar ‘n ander soort is wat verlamming tot gevolg het. Vertel my meer van die siekte. - David (davidf1@telkomsa.net)