Kamme

← Terug na indeks
  • Pokkies by voëls

    'n Ruk gelede het my kalkoene vratte in hulle gesigte begin te kry. Dit word met verloop van tyd meer en groter en tas hulle bekke asook vermo? om te eet aan, gevolglik vrek hulle. Dit wil voorkom asof dit aansteeklik is, aangesien ander ook besmet word as een dit het. Onlangs het dit ook kop begin uitsteek by my pou kleintjies. Dit wil voorkom asof die volwasse poue meer bestand daarteen is, maar die pou kleintjies en kalkoene vrek…
    • Hoenderhaan se kam persblou

      Ek het ‘n probleem met my hoenderhaan. Sy hen het gebroei en ek het haar, met haar kuikens, in ‘n ander hok gesit. Die haan lyk of hy siek is, sy kam word donkerpers. Wat kan die probleem wees en wat moet ek doen?
      • Volgroeide kuikens dood in eiers en henne se kamme hang na een kant toe

        Ek kry gereeld dat daar volgroeide kuikens dood in die eiers is - wat kan die probleem wees? Ek het ook 'n klompie kaalnek hoenders en 'n klomp van die henne se kamme hang na die een kant toe. Dit lyk of hulle "slap" kamme het en dit is baie lelik - wat veroorsaak dit?