Hoenderpokkies

← Terug na indeks
  • Entstofprogram vir kleinskaal lêhoenderboere

    Ek boer met hoenders op die plaas en wil graag ‘n entstofprogram vir hulle kry, kan julle my help?
    • Tarentale is vatbaar vir hoenderpokkies

      Kan tarentale hoenderpokkies kry?
      • Vrat op hoender se ooglid

        Ek het n hen gekoop by n hoenderboer , sy het n klein "frat" aan haar ooglid gehad. Ek het oogsalf aangesit maar dit word net groter , rooi en seer as ek daaraan vat . Wat kan ek opsit en gaan my haan dit ook kry / Dankie Hettie
        • Hoenderpokkies

          Ek het probleem met hoenderpokkies, vertel my asb. meer van die siekte.
          • Hoenderpokkies

            Ek het Swart Australop henne wat so 8 maande oud is. Op hulle kamme het hulle snaakse knoppies wat amper lyk soos vratjies. Wat kan dit wees en wat kan ek daaromtrent doen? Dankie, Hannes Koen.
            • Hoenderpokkies

              'n Leser wil meer oor hoenderpokkies weet en dr. Faffa Malan help.
              • Vraag oor hoenderpokke

                "My klein hoendertjies het só erg pokke dat hulle glad nie kan sien nie. Hoe kan ek die probleem oplos?"