Asemhalingsprobleme

← Terug na indeks
  • Hoenders met vlooie en verkoue

    Ons kinders het so ‘n dosyn hoenders, wat middel Desember vlooie gehad het. Dit is onder beheer gebring met Karbadust en die hokke is gespuit met Malasol. Eerste vraag : - ons sien twee weke later alweer vlooie op hulle koppe. Hoe op aarde kry ons dit uitgeroei? Help asb! : - die laaste week loop die hoenders en proes en skud hulle koppe, so asof hulle verkoue het. Wat kan ons doen?
    • Aansteeklike brongitis

      My braaikuikens haal moeilik asem en die ouer kuikens hoes. Wat is ‘n moontlike oorsaak?
      • Coryza-verkoue (Besmetlike Coryza)

        My hoender het ‘n opgeswelde oog. Wat kan dit wees en hoe kan ek dit behandel?
        • Nege dae oue braaikuikens met asemhalingsprobleme

          Ek is tans besig om braaikuikens groot te maak. Hulle is nou 9 dae oud, maar maak snaakse snikgeluide. Ek dink dit kan dalk 'n lugweginfeksie wees, maar wil seker wees. Wat kan die oorsaak daarvan wees en wat is die oplossing?