Algemeen

← Terug na indeks
  • Ontsmetting van hoenderhuise

    Waarmee kan ek my hoenderhuise ontsmet?
    • Entstofprogram vir kleinskaal lêhoenderboere

      Ek boer met hoenders op die plaas en wil graag ‘n entstofprogram vir hulle kry, kan julle my help?
      • Verlamming en lamheid in pluimvee

        Wat is die moontlike oorsake van verlamming in pluimvee?
        • Marek se siekte

          My hoenders het lam geword en Marek se siekte is gediagnoseer. Kan u my meer inligting oor die siekte gee?
          • Hoenders as draers van kalwersiektes

            My kalwers kry maagloop wat moeilik voorkombaar is. Kan die hoenders wat losloop tussen die hokke enige siektes aan die kalwers oordra?
            • Kaliumpermanganaat

              Wat is Kaliumpermanganaat en waarvoor gebruik 'n mens dit? Het gehoor dit help om slange weg te hou, is dit so?
              • ‘Condies crystals’

                Ek wil weet of bogenoemde in die drinkwater van pluimvee gegooi kan word? Wat is die doel of nut daarvan en hoeveel kristalle per liter water? Is hierdie produk ook bekend as condies crystals? - Bill (wchambers@barloworld-logistics1.com)