Tarentale

← Terug na indeks
  • Paringsgedrag van tarentale

    Ek sal graag wil weet wat is die paringsgedrag van 'n tarentaal?. Is dit dieselfde soos by hoenders en wanneer gebeur dit?
    • Tarentale is vatbaar vir hoenderpokkies

      Kan tarentale hoenderpokkies kry?
      • Vleis van tarentaal met wurms besmet

        Ek het u artikel van 23 Februarie 2012 oor tarentaalwurms gelees. Ek en 'n vriend het onlangs besluit om uit te vind hoe die vleis smaak, maar nou is ons skrikkerig om die vleis te eet as gevolg van die wurms. Sal die wurms met die blote oog sigbaar wees of is hulle mikroskopies klein? Sou ons vleis eet wat met die wurms besmet is, sal die gevolge erger wees as maagwerkings?
        • Pokkies by voëls

          'n Ruk gelede het my kalkoene vratte in hulle gesigte begin te kry. Dit word met verloop van tyd meer en groter en tas hulle bekke asook vermo? om te eet aan, gevolglik vrek hulle. Dit wil voorkom asof dit aansteeklik is, aangesien ander ook besmet word as een dit het. Onlangs het dit ook kop begin uitsteek by my pou kleintjies. Dit wil voorkom asof die volwasse poue meer bestand daarteen is, maar die pou kleintjies en kalkoene vrek…
          • Wurms in tarentale

            Ek vind die wurms in tarentale fasinerend. Sommiges beweer dat in maande met ‘n “r“ in, d.w.s. die somermaande, is tarentale met wurms besmet. Baie verwarrend, want ek het al talle gesprekke hieroor gehoor en kon nog steeds geen verduideliking kry nie. Het die volgende stellings gehoor ; die tarentale is met paringstyd vol wurms om die spesie te beskerm want dan sal mense nie die vo?ls skiet of vang nie. Ek twyfel want dan moet ons ons vee nie…
            • Kos vir tarentaalkuikens

              Watter kos kan ek vir tarentaalkuikentjies voer?
              • Kos vir dagoud tarentale

                Ek het 6 tarentaaleiers uitgebroei wat ek in die veld gekry het. Ek voer hulle tans hoender groeimeel, maar kry die gevoel dit is nie hulle gunsteling dieet nie. Watter ander voer kan ek gee?
                • Tarentale en hul eiers

                  Hoe lank vat tarentaaleiers om uit te broei, vra 'n leser wat 'n klompie mak tarentale het.