-
Kan wilde dagga vir voëls gevoer word?
-
Hoe hou ek my ringnek se vere mooi? Hoekom lyk dit vir my asof hy sy vere verloor?
-
Hoe lank neem dit vir ringnekeiers om uit te broei?
-
My mak groen ringnek is vandag dood. Kan dit van ouderdom wees, hy is omtrent so 12 - 13 jaar oud?
-
Hoe lank neem dit vir 'n ringnek se vere om terug te groei? Ek het onlangs 2 ringnekke gekoop, maar een van hulle vlerke se vere is geknip en die een het 'n veer (lyk soos a hoofveer) verloor want dit bloei as hy probeer vlieg.
-
Ek het 'n baba ringnek gekry en ek weet nie presies hoe oud hy/sy is nie. Die troeteldierwinkel eienaars het spesiale pap aan my verkoop en gesê ek moet die voëltjie nog so vier tot ses weke daarvan voer, maar hulle het my nie vertel wat ek na die tyd moet doen nie. Ek wil graag weet watter soort kosse sy/hy moet eet wanneer hy volgroei is? Hoe maak ek seker dat sy genoeg prote?ene en kalsium inkry? Hoe maak…
-
My ringnek het haar eerste eiertjie gelê en dié is ook 'n eerste vir my. Wat is die beste om met haar te doen?
-
Ons het 'n nuwe intrekker in die huis gekry: 'n Ringnek-papegaai. Hoe versorg ons hom?