Makoue

← Terug na indeks
  • Makouwyfie is opgeswel

    My Makou het 6 weke gelede 7 kuikens gehad. Alles het goed verloop en die makoutjies is nou mooi groot. Dit lyk nou skielik of sy ‘n klomp eiers binne in haar het. Haar boudjies is groot en sleep op die grond. Wat kan ek doen want ek kan haar nie vang nie.
    • Inenting van makoutjies teen Newcastlesiekte

      Ek wil graag weet hoe om die makoutjies in te ent. Hoe gebruik mens die inenting teen Newcastle siekte, aangesien op die botteltjie staan dit is vir 1000 kuikens. Dan moet jy stukkie afbreek vir minder hoenders, hoe weet ek dis genoeg wat ek afbreek en hoe gereeld moet ek dit gee?