Kwartels

← Terug na indeks
  • Voëls stoor semen vir latere gebruik

    Iemand het vir my vanoggend die volgende gevra en ek het geen idee of dit waar is of nie? Kan jy my dalk help? 'n Makou kan eierselle (sperms) van die manlike makou "terughou. So as sy op 'n latere stadium eiers lê en daar was nou vir 'n tyd nie 'n mannetjie in die omtrek nie, kan sy die teruggehoude sperms soort van gebruik om die eiers te bevrug.
    • Temperatuur van broeimasjien om kwarteleiers uit te broei

      Wat moet die temperatuur van die broeimasjien wees om kwarteleiers uit te broei?
      • Kwartel-vereniging

        Waar begin mens om 'n Kwartel vereniging te stig? Moet mens iewers registreer? Ons wil die kwartel bedryf in ons land promoveer, sal enige hulp of inligting baie waardeer.
        • Stig van ‘n kwartelvereniging

          Kan julle dalk help, asb? Hoe gaan mens te werk as jy 'n nuwe vereniging wil stig? 'n Voorbeeld: Ons wil 'n Suid Afrikaanse Kwartel Vereniging stig, maar weet nie waar om te begin nie. Sal jul hulp baie waardeer.
          • Kwartelboerdery

            Is 'n kwartelboerdery haalbaar? Is daar slagplase wat sal slag? Weet iemand dalk van afsetpunte vir kwartels of moet ek maar self die bemarking aan hotelle en restaurante hanteer? Die belangrikste op die stadium is om te weet van slagpale. Sal terugvoer baie waardeer.
            • Wil met kwartels boer

              Is 'n kwartelboerdery haalbaar? Is daar slagterye wat sal help om te slag? Weet iemand dalk van afsette vir kwartels, of moet ek maar self die bemarking aan hotelle en restaurante hanteer? Die belangrikste op die stadium is om te weet van slagpale. Sal terugvoer baie waardeer.