Emoes

← Terug na indeks
  • Voeding vir Emoes

    Goeie more, ek verstaan dat 'n Emoe sy kos van die veld af kry en diesmeer. Ons gee ook vir hulle pille. Wat ons ook graag wil weet is of hulle ook mielies kan eet en indien wel hoeveel per dag en of dit heel pitte of gekapte mielies moet wees. Groete Tanya
    • Emoes en volstruise se voedingsbehoeftes

      Ek het ‘n paar emoes op 'n plot. Daar is nie veel inligting op die internet van hoe baie hulle van die veld eet nie. Ek koop maar vir hulle volstruisvoer by die NTK . Wanneer ek vir hulle voer gee dan eet hulle nie alles op soos in die begin nie. Hulle is wel goed vet. Ek wil net weet hoeveel eet 'n emoe van die veld af. Is dit nodig dat ek nog steeds vir hulle so baie…
      • Emoes en volstruise se voedingsbehoeftes

        Ek het so paar Emoes op 'n plot. Daar is nie veel inligting op die internet van hoe baie hulle van die veld eet nie. Ek koop maar vir hulle volstruisvoer by die NTK . Wanneer ek vir hulle voer gee dan eet hulle nie alles op soos in die begin nie. Hulle is wel goed vet. Ek wil net weet hoeveel eet 'n emoe van die veld af? Is dit nodig dat ek nog steeds vir hulle so baie…
        • Gelooide leer van emoe-boerdery

          Ek het my Emoe boerdery begin, Ek het so pas 50 Emoes wat oud genoeg is vir slag aan gekoop, nou wil ek weet - sal dit vir my beter werk om die vel te laat looi in leer in en dan aan besighede verskaf wat leer produkte maak of moet ek daar in kyk om my eie produkte te maak ? die ding is , ek het nie die toerusting om die produkte te maak nie het ook nie…
          • Emoe-gemeenskap

            Hoe word mens 'n lid van die Emoe Gemeenskap, ek en 3 vernote het so 350ha hier in Limpopo Provinsie, ons wil met Emoes begin boer en wil dit kommersiël doen maar moet eers begin, hoe gan ons tewerk om ons produkte te verkoop? Is daar Agente wat ons kan nader om ons produkte te kan verkoop. Ek het goed navorsing gaan doen oor Emoes, en sien dit baie goed om met hulle te begin boer.
            • Emoe-boerdery in SA

              Ek wil graag weet waar ek kan vasstel wat die huidige pryse is vir emoes. Waarteen verkoop emoe olie, vleis, vel, karkas, vere en so meer as ook lewende voëls. Ek stel belang om met die voëls te begin boer en wil graag my sommetjies maak om te beplan vir die kapitaal uitleg. Ek het reeds die emufactory se blad gelees soos aanbeveel en het baie goei informasie gekry, maar sal graag ook die mark so bietjie wil dop hou.