Duiwe

← Terug na indeks
  • Myte op voëls

    Ek het 'n bosduifie opgetel en hou hom/haar tydelik in die huis weens die woeste reën in die Kaap. Nou sê 'n kollega iets van rooi luise op voëls en wat dodelik vir my kat kan wees!! ?? Is dit so en wat maak ek nou, die voëljie al vandag 7 dae in ons kamer waar my kat ook slaap.
    • Mikoplasma in duiwe

      'n Leser vra of hy mikoplasma-entstof vir hoenders vir sy duiwe kan gebruik en een van ons kundiges gee raad.
      • Inentingsprogram vir duiwe

        'n Leser wil weet of daar dalk 'n inentingsprogram vir duiwe beskikbaar is.
        • Die Adeno-virus by wedvlugduiwe

          Kan dr. Faffa vir ons meer vertel van Adeno-virus by pluimvee, veral wedvlugduiwe? Duiweboere sukkel nou baie hiermee en hulle verloor ook duiwe. Watter behandeling moet gevolg word? - Magre van Deventer (magrevd@hotmail.com)