Ander voëlspesies

← Terug na indeks
  • Lusern en mielies vir volstruise

    As jy lusern voer, is dit nodig om mielies by te sit? Wat het mielies as voedingswaarde wat lusern nie alreeds het nie? Ek voer volstruise.
    • Grootmaak van ‘n volstruiskuiken

      As ek nou honderde volstruisies gehad het, sou ek dalk nie so naarstigtelik gesoek het vir antwoorde nie… maar ek het net enetjie kon red uit ‘n broeisel. Ek het ‘n weekoue struisie gered nadat ek gesien het hy dwaal ver van die mamma af. Sy ogies was omtrent toe, lyk of die onderlid aan die bolid vassit. Ek het rondgevra, maar niemand kan raadgee nie. Ons het sy ogies met verdunde blousel begin was, dan is die een ogie…
      • Makouwyfie is opgeswel

        My Makou het 6 weke gelede 7 kuikens gehad. Alles het goed verloop en die makoutjies is nou mooi groot. Dit lyk nou skielik of sy ‘n klomp eiers binne in haar het. Haar boudjies is groot en sleep op die grond. Wat kan ek doen want ek kan haar nie vang nie.
        • Wes-Nyl virusinfeksie in perde

          My perd het senuweesimptome. Daar is tans baie muskiete en ek het gehoor dat hulle Wes-Nylsiektevirus kan oordra. Ek soek meer inligting oor die siekte.
          • Volstruise wat lam word

            Ek het volstruise met kleintjies. Daar het al twee gevrek en een is nou olik. Kan dit lamsiekte wees?
            • Voedsel vir marmosetapies en gevlekte ooruile

              Wat se kos eet marmosetapies en gevlekte ooruile?
              • Kos vir baba fisant

                Ek het ‘n baba fisant langs die pad opgetel. Wat moet ek hom voer?
                • Vang en verskuif volstruismannetjie

                  Ek moet ‘n volstruismannetjie vang en na ‘n ander plaas verskuif. Die mannetjie is nie baie wild nie. Hoe doen mens dit?
                  • Vestiging van renostervoëltjies

                    Ons boer naby Tweeling in die Noord-Oos Vrystaat. Ons het 1 renostervoeltjie in die omgewing. Ek kry hom gereeld op die perde, skape en beeste wat in die nabyheid van die huis loop. Nodeloos om te se, die arme outjie werk hom dood! Ek sou baie graag renostervoeltjies in hierdie omgewing wil vestig aangesien dit blyk of die voeltjie wat hier bly, by die klimaat (yskoue winters ens) kon aanpas. Waar kan ek sulke voeltjies bekom en hoe hervestig mens…
                    • Volstruise is lam

                      Wat is die oorsake dat volstruise nie kan opstaan nie?