Algemeen

← Terug na indeks
  • Oorlewing van sperms in hen nadat sy gedek is

    Hoelank bly die sperm aktief in die hen nadat sy gedek is?
    • Ontsmetting van hoenderhuise

      Waarmee kan ek my hoenderhuise ontsmet?
      • Hoenderboerdery onder slaapkwartiere

        Weens diefstal beplan ek om met hoenders op ‘n grondvloer in ‘n stoor te boer. Daar bly werkers op die boonste vloer. Sal dit nadelig vir hul gesondheid wees?
        • Hoenders en koue

          Kan hoenders met infrarooi ligte warm gehou word gedurende koue winter aande. Dit is gewone plaas hoenders, ongeveer 30 in 'n 2.5m x 5m hok.
          • Voëls stoor semen vir latere gebruik

            Iemand het vir my vanoggend die volgende gevra en ek het geen idee of dit waar is of nie? Kan jy my dalk help? 'n Makou kan eierselle (sperms) van die manlike makou "terughou. So as sy op 'n latere stadium eiers lê en daar was nou vir 'n tyd nie 'n mannetjie in die omtrek nie, kan sy die teruggehoude sperms soort van gebruik om die eiers te bevrug.
            • Koekoekhoenders se pote verskil in kleur

              My koekoekhoenders se pote verskil in kleur. Party het geel en ander het wit pote. Is dit twee verskillende rasse?
              • Hoenders as draers van kalwersiektes

                My kalwers kry maagloop wat moeilik voorkombaar is. Kan die hoenders wat losloop tussen die hokke enige siektes aan die kalwers oordra?
                • Rare geveerde hoenderrasse

                  Die Landbouweekblad het onlangs ‘n artikel gehad van seldsame hoenderrasse, is dit moontlik om vir my die artikel te plaas?
                  • Beantwoording van vrae op hulp.landbou.com

                    Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.